Khoi en Oosgrensafrikaans
Abstract
Den Besten se studies oor die invloed van Khoi op Afrikaans, oor ʼn tydperk van 25 jaar, het ʼn impetus gegee vir opvolgondersoeke oor temas waarvan hy in sy werk aanduidings gegee het. In hierdie studie word daar, in aansluiting by sy werk, aandag gegee aan twee fases van die Khoi-Khoi se nuwe aanleerderstaal, Afrikaans, voor en na die begin van die agtiende eeu. Voor die begin van die agtiende eeu was daar heelwat faktore wat die vordering van die Khoi-Khoin se aanleerderstaal bemoeilik het. Daarna het die aanleerderstaal ʼn ander rol in die Binneland gespeel, in die gebied wat naastenby tussen die Hottentots-Hollandberge en Graaff-Reinet lê. Saam met die taal van die veeboere, was dit die hooftaal in daardie gebied. Die tale het mekaar vir bykans ʼn eeu lank oor en weer beïnvloed, voordat dit met die Groot Trek-beweging noordwaarts geneem is.Downloads
Download data is not yet available.
Published
2015-02-11
How to Cite
van Rensburg, C. (2015). Khoi en Oosgrensafrikaans. Stellenbosch Papers in Linguistics Plus, 47, 75-97. https://doi.org/10.5842/47-0-652
Section
Articles
Authors who publish with this journal agree to the following terms:
- Authors retain copyright and grant the journal right of first publication with the work simultaneously licensed under a Creative Commons Attribution License that allows others to share the work with an acknowledgement of the work's authorship and initial publication in this journal.
- Authors are able to enter into separate, additional contractual arrangements for the non-exclusive distribution of the journal's published version of the work (e.g., post it to an institutional repository or publish it in a book), with an acknowledgement of its initial publication in this journal.
- Authors are permitted and encouraged to post their work online (e.g., in institutional repositories or on their website) prior to and during the submission process, as it can lead to productive exchanges, as well as earlier and greater citation of published work (See The Effect of Open Access).